Welkom by Rooimier Stapklub en Buitelewe

Hartlik welkom by die webtuiste van die rooimierstappers en buitelewe liefhebbers.

Hier vind u onder andere inligting oor staproetes, die pak en inhoud van die rugsak, eetgoed vir die langpad, noodhulp en voorbereiding vir die groot tog.

Vul gerus ook ons gasteboek in en voel vry om ons te kontak vir meer inligting.

Hierdie webblad is steeds onder konstruksie en sal binnekort volledig beskikbaar wees.

NUUS:
Nuut bygevoeg:

-Kyk gerus na ons eerste Rooimier baadjie. Bestel gerus.

-Die Tsitsikamma staproete
-Pak jou sak.